Modulekode | LTS 711 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Karakterisering van akademiese geletterdheid en die belang daarvan in Suid-Afrikaanse konteks; veranderlikes wat die graad van akademiese geletterdheid bepaal; intertale; onderwysbeleid, akademiese geletterdheidsvlakke en identifisering daarvan; simptome van onvoldoende akademiese geletterdheid; remediëring: oorwegings wat rol kan speel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App